Ons Trou!

25 September 2021

U word hartlik uitgenooi na ons troudag

groom

Schalk Kitshoff

Schalk is op 31 Desember 1991 in Krugersdorp-Noord gebore. Schalk se hulpvaardigheid en sy sagte hart is een van sy mooiste eienskappe.

groom

Viktoria Krzywanski

Viktoria is op 17 September 1996 in Krugersdorp gebore. Sy is baie lief vir haar honde en is passievol oor haar werk in die mediese bedryf.

Ons spesiale dag

Ons Troue Vind Plaas by ChrisAnna

20 Frans Korb Rd, Oatlands, Krugersdorp, 1739

Die huwelikseremonie

13:00 NM 13:30 NM
Saterdag 25 September, 2021

Die Onthaal

16:00 NM 23:00 NM
Saterdag 25 September, 2021
Beste Wense

Wense van ons Vriende

Oor die Onthaal

Chrisanna Wedding Venues started in 1998 in Oatlands, Krugersdorp. We focussed on offering wedding couples and guests a personalised experience where they can relax while we take the responsibility to assist them with planning their wedding.

Owners Chris and Anna de Witt are the heart of the business with their passion for people. Every time they go to work they make someone's day a little bit better. It’s not about money or spreadsheets; it’s about making people happy and being part of one of their client’s special day.

Adres

20 Frans Korb Rd, Oatlands, Krugersdorp, 1739

U Bywoning?


Indien u meer as een persoon is wat ons troue gaan bywoon, versoek ons vriendelik dat u beide persone se name invul.
Asseblief RSVP voor of op Sondag, 29 Augustus, 2021.

(Neem vriendelik kennis: Geen kinders toegelaat)